-
27 Julie
Vorige aand se kuier het goed afgeloop. Heerlik vleisie en gekuier tot laat nag. Ons besluit om Buffalo Reservaat te doen. n Paar interessante feite: Die area was die tuiste van 32 batteljon. Die batteljon het hoofsaaklik bestaan uit n klein Suid Afrikaanse leierskorps en Portugese soldate. Wat min mene weet/besef is dat die eenheid…
-
25 Junie
Die twee verdagtes is pas gewaar waar hulle Kaisossi verlaat. Hulle is vermoedelik oppad Divindu toe, nader aan die grens en daar word gevrees dat hulle die grens na Botswana binnekort gaan oorsteek. (Fugitives on FBI’s most wanted list. Last seen in Rundu Namibia. Deemed dangerous, don not feed them) Die rit na Divindu is…
-
17 Junie en 18 Junie
17 Junie Ons arriveer, heelwat later as beplan, by Etosha (Anderson Hek) aan, hoofsaaklik as gevolg van vooraadaanvulling by Outjo. Moet se ons sien uit na 6 dae se rus en nie kamp opslaan en afslaan nie. Ons is verbaas om met die intrapslag n Renoster in die koelte te gewaar. By Okaukuejo, so 17km…
