Skip to content
  • 14 en 15 Junie

    Ons pak vroeg op. Walvisbaai is ons volgende stop. Ons groet Pascal en Olga, ruil nommers uit ens. Pascal het ’n video van die vorige aand se kaskenades en kom ons seg maar die kopiereg is beperk. Pad na Walvisbaai is maar rof, 318km sinkplaat, en ons vorder darem so teen 70-80km per uur. Ons…

    June 17, 2023
  • 13 Junie

    Hier roer die mense vroeg. Teen 06h30, in die stikdonkerte en sterre nog helder, is daar al ’n string voertuie wat wag om by die park in te gaan. Baie van die voertuie is van lodges wat hulle gaste die dag na Sossusvlei bring. Ons maak rustig koffie en kies die pad na Sesriem Canyon…

    June 17, 2023
  • 12 Junie

    Ons pak vroeg op in Aus, in die reën. Tente is nat en dis vrek koud maar ons druk deur! Ons vat die pad Sesriem toe. Volgens die kaart, heelpad grondpad. Ons weet dit gaan ’n goeie dag wees toe Buks die Swartborsslangarend spot en ’n paar manjifiek foto’s neem. By die D707 afdraai na…

    June 17, 2023
  • 11 Junie

    Ons eerste draai is by die befaamde wilde perde van Aus. So jammer dat die perde so gewoond geraak het aan mense dat hulle skaars as wild beskou kan word. Kolmanskop is tweede op ons lys van besoekpunte. Om eerlik te wees was nie een van ons twee besonder beïndruk met die spookdorp nie. En…

    June 17, 2023
  • 10 Junie

    So pak ons in die koue op en groet Canyon Roadhouse, onseker waar ons gaan eindig. Ons oorweeg Lüderitz maar almal waarsku teen kamp by Lüderitz as gevolg van wind. Daar is soveel interessante plekke langs die pad. Ons stop by Naute Kristalle padstal. Buks koop ’n Dadel brandewyn. Nie een van ons twee is…

    June 16, 2023
  • 9 Junie. Dag 3

    Wat ’n plesier om deur die grenspos te gaan! Baie goeie en vriendelike diens aan albei kante. Ons het besluit op ’n kort dag. Slegs sowat 250km na Gondwana Park, Canyon Roadhouse. By Noordoewer, Engen garage, het ’n vriendelike dame ons gehelp met SIM-kaarte en data. Nou nie dat een van ons verstaan het wat…

    June 11, 2023
  • 8 Junie: Dag 2

    Na  yogurt en ’n beskuitjie besluit ons om die Richtersveld te gaan verken. Cathy en Adriaan gee vir ons waardevolle advies oor hoe om die dag aan te pak, met die belofte dat indien ons nie teen 17h00 terug is nie, hulle ’n soekgeselskap sal uitstuur. Wonderlike egte en opregte gasvryheid! Adriaan belowe om ’n…

    June 8, 2023
  • 7 Junie: Dag 1

    Op die kop 06h00! Die journey begin. Aanvanklik het ons beplan om in Clanwilliam oor te slaap, maar na ons gesien het ons gaan die volgende dag met nat tente sit en waarskynlik in die reën kamp opslaan het ons besluit om die lang pad na Vioolsdrif aan te pak. Op pad was dit koud…

    June 8, 2023
  • Dag het uiteindelik aangebreek

    Wat as n opmerking/aanmerking begin het, sover terug as Februarie, het nou werklikheid geword. Twee maande, se Roetelose toer na Namibie en Botswana. Hoekom Roeteloos? Eenvoudig…Ons het besluit om slegs 24 uur vooruit te beplan. Dit laat ons die vryheid toe om te gaan waar die wind ons waai. Maar kom ons begin voor. Mornay…

    June 6, 2023
←Previous Page
1 2 3

Roeteloos

Proudly powered by WordPress